Identiteit: Wie is ek in Christus?

My identiteit is dit waaraan ek uitgeken word en wat my onderskei van ander.

Om te verstaan wie ek is, moet ek verstaan wie God is, want Hy het my gemaak om soos Hy te wees.

Course
Materials

My identiteit is dit waaraan ek uitgeken word en wat my onderskei van ander.

Deel van my identiteit is:

  • Hoe ek lyk, praat en optree.
  • Waarvan ek hou en nie hou nie.
  • Dinge waarin ek goed is.

Om te verstaan wie ek is, moet ek verstaan wie God is, want Hy het my gemaak om soos Hy te wees.

Hierdie kursus is baie belangrik vir jou! Dit gaan jou help om eienskappe van God te leerken. Dit gaan jou ook help om jouself te ken, sodat niks en niemand jou kan laat twyfel hoe belangrik jy waarlik is nie!

Hier is jou belangrikste hulpmiddels vir die kursus...

Inkleur: 

Storie: 

Course Content

Expand All
1. Ek ken my ware Identiteit
Lesson Content
0% Complete 0/1 Steps

About Instructor

Not Enrolled
40% AFSLAG! R540

Course Includes

  • 1 Lesson
  • 1 Topic