Description
Ek ken my ware Identiteit!
Wat is identiteit?
Dit waaraan ek uitgeken word en wat my onderskei van ander.
Dit sluit in: Hoe ek lyk, praat, optree, waarvan ek hou en nie hou nie en ook waarin ek goed is.
R900.00 R540.00
En God sê vir Moses: ‘Ek is wat Ek is’
-Eks 3:14
Dis belangrik om jouself te ken.
As jy weet wie jy is, is jy gemaklik met jouself, ander en die lewe.
Jy het selfvertroue en selfwaarde.
Ek ken my ware Identiteit!
Wat is identiteit?
Dit waaraan ek uitgeken word en wat my onderskei van ander.
Dit sluit in: Hoe ek lyk, praat, optree, waarvan ek hou en nie hou nie en ook waarin ek goed is.
Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.
Reviews
There are no reviews yet.